'n Lekkerlees-spanningsverhaal oor die aktuele onderwerp van katvisse (bedrieërs wat vals profiele op sosiale media skep) en afdreiging op die internet, wat in hierdie geval tot 'n onbeplande moord lei.