|
Sarah van Lingen is die veldtogbestuurder van die jaarlikse Karoo Winter Wool Festival in Middelburg ? 'n viering van alles wat met wol te doen het. Sarah is die kreatiewe krag agter die fees se ontwerp-, handwerk- en modekomponente. Die Van Lingen-familie boer op Dwarsvlei Plaas.
Lenka Knoetze is 'n kinderboek-illustreerder en grafiese ontwerper gebaseer in Stellenbosch. Sy is bekend vir haar speelse styl en kreatiewe komposisies wat klein ogies aan die kyk hou.
|