Drie mans het gesê Johandi sal nie man kry nie. Kean McFadden ook. En nou bou sy vir hom, haar enigste liefde, 'n praghuis, breek sy skanse bietjies-bietjies af. Hy weet sy's volbloedvrou, maar dít glo Johandi nie.