|
Elsa Joubert (1922-2020) is in die Paarl gebore. Sy is bekend vir haar invloedryke roman Die swerfjare van Poppie Nongena (1978), wat vertaal is as The Long Journey of Poppie Nongena. In 2017 verskyn haar outobiografiese teks Spertyd wat met die kykNET-Rapportprys, 'n ATKV-Woordveertjie en die Louis Hiemstra-prys bekroon word.
|