Temas rondom depressie wat aangespreek word sluit in: Ek voel soms hartseer, is ek siek? Het die lewe sin?Oor dokters, leraars, medikasie en psigoterapie, Daardie skuldgevoelens,Gevaarlike ouderdomsfases,Die depressielyer en sy gesin,Wat sal help? 'n Paar wenke.